{ARGIEF}

Month: February 2011

Maandag 14 Feb: Ware kennis!

Wanneer Bybelskrywers oor kennis praat word die woord gnosis dikwels gebruik. Dit is meer as kopkennis, boekkennis of selfs ervaringskennis. Dit dui veral op die insig en wysheid wat in God self setel. Dit is ’n kennis wat groei uit jou ware gemeenskap met God self....

read more

Verder Geluister: Lev 19:1-2, 9-18

Sondag 20 Februarie 2010 ~ Sewende Sondag na Epifanie ~ Verder Geluister: Lev 19:1-2, 9-18 Wees heilig. Dit klink so ... so HEILIG. So verhewe. So groots. Regtig heilig wees? Ek? Op hierdie aarde? Nou en hier? In 2011? Dit klink soos ’n onbereikbare doelwit. ’n Droom....

read more

Die nuwe soesji-ale elite

Ek lees dat mnr Kenny Kunene se ZAR klub in Groenpunt se Cape Royal Hotel vanaand (Maandag 14/02) open. Mense wat dié klub besoek, vra skynbaar nie die prys van ‘n drankie nie. Dis sosiale vlinders wat nie bang is om geld te spandeer nie, sê mnr Kunene. Een van die...

read more

Mnr Zuma en die effe moeë haas!

Politici bly maar politici! Iemand herinner my vroeër vandag weer aan wat ‘n bekende NP leier destyds in ‘n verkiesingsveldtog gedoen het. Hy was bekend daarvoor dat hy mense kon opsweep. Op ‘n stadium, toe hy lekker driftig was, vra hy: “Wie het vir Jesus gekruisig?”...

read more

Verder Geluister: Deut 30:15-20

Sondag 13 Februarie 2010 ~ Sesde Sondag na Epifanie ~ Verder Geluister: Deut 30:15-20 Met ’n eerste lees van ons fokusteks het daar vir my twee woorde uitgespring: Kies en Vandag. Vir ‘n tweede lees van die teks het ek “Die Boodskap” nader getrek. Dit het my dadelik...

read more

GEBRUIK DIE SOEK-FUNKSIE!

Communitas het oor die afgelope 3 jaar 'n omvattende reeks hulpmiddels opgebou: oor die Bybel, oor Leierskap, oor Gemeentes en vele meer. Dit kan egter so omvattend raak, dat 'n mens half moedeloos raak om by die regte inligting uit te kom. Gebruik dus die...

read more

Oudpresident Mandela vir altyd ‘n Christen!

Ek wou hierdie keer eintlik oor Egipte en mag skryf, maar toe vang my oog die briewekolom in Die Burger: “Is Mandela nou ‘n Christen of nie?” (04/02/2011). Oor die meriete van so ‘n vraag/brief, wil ek my (liewer) nie uitlaat nie. Alhoewel mnr Mandela nie uitgesproke...

read more