{ARGIEF}

Month: October 2012

Spreuke in ePub formaat

Spreuke leer ons dat daar ’n regte pad is om op te loop en ’n verkeerde een. Deur tien lewenslesse en meer as vyfhonderd en sestig spreuke leer die boek ’n mens om hierdie wyse pad in die praktyk van die lewe te onderskei en daarvolgens te begin lewe. Dit leer jou ook...

read more

Oktober 2012 riglyne

Oktober 2012 riglyne vir selgroep- en huiskerkbyeenkomste met die fokustekste van die Leesrooster as basis

TWINTIGSTE WEEK VAN KONINKRYSKTYD

14 Oktober

Amos 5:6-15

Reg=reg, verkeerd=verkeerd

Ysbreker

Was jy al in die moeilikheid omdat jy die waarheid gepraat het of ‘n goeie daad wou doen? Vertel ons daarvan.

read more

Co-mission-ing: Worship of the Missional Church

Those familiar to missional church conversations are used to the fairly common practice of rooting mission in the trinitarian character of Christian theology.  As my doktorvater, Gary Simpson, frequently says,  “No Trinity, No Mission” (the title of his article in the Summer 1998 volume of Word & World).

For those less familiar to the background of this conversation, the retrieval of an integral relationship between Trinity and Mission in today’s missional ecclesiology goes back to the groundbreaking International Missionary Council at Willingen, Germany in 1952 where a trinitarian emphasis on missio Dei became the theological warrant for mission.  Behind this conference stands the impressive figure of Karl Barth who – against the liberal theological impulses of his day rooted in the individual as autonomous subject – influenced theological discussion with a return to a primary focus on the action of God.

read more

Introverte leiers skep proaktiewe ruimtes

"Introverted leaders create a virtuous circle of proactivity!" Susan Cain verwys in haar nuwe boek: Quiet - The power of Introverts in a World that can't stop talking (Crown Publishers: New York, 2012) na Adam Grant (Wharton Management), Francesca Gino (Harvard...

read more

Die skuif van karakter na persoonlikheid

Susan Cain (Quiet, 2012) wys daarop dat daar in die 20ste eeu 'n skuif weg van 'n kultuur van Karakter na 'n kultuur van Persoonlikheid gekom het, aldus kultuurhistorikus Warren Susman. Dit gaan vandag dus nie soseer in die eerste plek meer oor wie jy is, wat jy doen...

read more

PhD program in New Testament

The Faculty of Theology of Stellenbosch University is offering a three-year scholarship for prospective doctoral students who wish to specialise in New Testament studies. The continuation of the scholarship of R15 000 per year, is subject to satisfactory progress in...

read more

PhD-program in Nuwe Testament

Die Fakulteit Teologie van die Universiteit Stellenbosch bied 'n drie-jarige beurs vir voornemende doktorale studente in Nuwe Testament. Die beurs beloop R15 000 per jaar waarvan die voortsetting na die eerste jaar onderhewig is aan genoegsame vordering. Voorkeur sal...

read more

Die sleutel tot kreatiwiteit

"Introverts prefer to work independently, and solitude can be a catalyst to innovation." Om die waarheid te sê, as onafhanklike werk in afsondering (solitude = alleen maar nie eensaam nie) die sleutel tot kreatiwiteit is, het ons almal dit nodig!  Anders Ericsson het...

read more

Verder Geluister: Jes 53:4-15

21 Oktober 2013 ~ 21e Sondag in die Koninkrykstyd ~ Jes 53:4-15

In die afgelope week was die media vol van die SKA (Square Kilometre Array) stelsel by Carnavon. Met die skottels kan wetenskaplikes miljoene jare terugkyk na die ontstaans¬geskiedenis van die heelal.

Jesaja 53 kyk terug oor die kerkgeskiedenis en sien die diepste DNA patroon van ons geloof en wat ons geskape wees raak. Iets van die onbegryplike grootsheid van die missio Dei tree helder na vore in die skrifgedeelte. Die intellektuele krag van hierdie hoofstuk, geteleskoop deur die Heilige Gees, is so verstommend soos wat die SKA in terme van die wetenskap is. As jy meer inligting oor die SKA wil hê, gaan kyk by http://www.ska.ac.za/about/project.php .

read more

Epub vir Kindle lesers

Kindle lesers Gebruikers wat met 'n Kindle leser 'n epub formaat wil lees, kan dit op verskeie maniere doen. Omdat daar nie DRM kopiereg ingebou is in die epub formate wat ons beskikbaar stel nie, kan jy 'n epub dokument "convert" na enige ander formaat, onder andere...

read more