{ARGIEF}

Month: October 2012

Werk Brainstorming enigsins?

Ek is al deur baie Brainstorming sessies in my lewe, sommige met goeie en ander met minder goeie resultate. En ek het nog altyd gewonder wat laat dit werk, of laat dit juis nie werk nie! Susan Cain (Quite, 2012) wys daarop dat die idee van Brainstorming (Alex Osborne)...

read more

Verander groepsdruk jou persepsie?

Solomon Asch, die Gestalt sielkundige, het navorsing gedoen oor die gevare van groepsdruk. Studente vrywilligers moes vrae beantwoord oor 'n prentjie van drie lyne van verskillende lengtes, hoe hulle vergelyk, en ook watter een dieselfde lengte as 'n vierde lyn gehad...

read more

Mure – Videoclip

Mure from Communitas on Vimeo. Die kortfilm help gemeentes om te onderskei of hulle ’n gemeente is wat mense binne hou deur mure rondom hulle te bou en voorwaardes te gee vir behoort en of hulle ’n gemeente is wat met die aantrekkings krag van Christus versamel. Die...

read more

Communitas-e – 11 Oktober 2012

Communitas-e

11 Oktober 2012


 

Hierdie is die eerste Communitase nuusbrief. In hierdie propvol uitgawe is daar nuus oor:

1. ‘n opwindende nuwe Gemeente-pakket vir die 2012-13 kerkjaar,

2. nuus oor ontwikkelinge rondom die publisering van eboeke en

3. ‘n eerste epub uitgawe van Prediker,

4. ‘n bydrae oor weerstand teen verandering,

5. ‘n verhaal van hoop,

6. inligting oor VBO en

7. inligting oor hulpmiddels vir die bediening.

Alle bestaande Communitas.co.za intekenaars sal die nuusbrief per e-pos ontvang. Nuwe intekenaars kan hier inteken om dit gereeld te ontvang.

Van die Communitase span.

facebook-like

read more

Prediker in Epub formaat

Die Prediker dink na oor die sin van die lewe. Hy sluit aan by die diep soeke in ons na meer, na beter, na die buitengewone. Ons soek daarna in besit, plesier, mag, avontuur, wysheid, kennis, selfs in dwaasheid. Die probleem hiermee sê die Prediker, is dat dit...

read more

Eboeke in Epub formaat

Communitasⓔ Communitas fokus op hulpverlening aan leraars en leiers in gemeentes.  Met Communitasⓔ word dit nou ‘n stappie verder geneem.  Ons wil produkte saam met rolspelers ontwikkel wat nie noodwendig kommersiële waarde inhou nie, en hoofsaaklik...

read more

Wanneer hoop deurbreek

Hy was in ‘n ongemaklike situasie vanoggend, vertel ‘n vriend terwyl ons stap vir koffie. Hy word gevra om ‘n egpaar in ‘n dissiplinêre verhoor te woord te staan. Alles dui daarop dat hulle die skuldige party is. Hulle kom in met aggressie en dreigemente om hulleself...

read more