{ARGIEF}

Month: June 2013

Kruisvaarders van Gordonsbaai

Pinkster Gordonsbaai was vanjaar ‘n absolute belewenis van beeld, klank en sielskos. Jannie le Roux sê: “Ek het vir die Here gevra ‘Wat gaan ons vanjaar met Pinkster doen?’ en toe gee Hy vir my ‘n prentjie.” Hierdie prentjie het gestalte gekry onder die hande van die...

read more

Laingsburg Nuus

Gemeentenuus  Laingsburg  Lisa Cronje Ons het tydens ‘n vroueverrykingsfunksie wat in die winter 2012 gehou is, stilgestaan by “Wat is jou droom.. vir Laingsburg?” Dit laat ‘n mens dink. Almal het iewers ‘n droom. Wat is die werklikheid en waar begin ons drome...

read more

Winterskool

Die afgelope week het die Kweekskoolgebou gewemel van mense uit allerhande denominasies en gemeentes: Dit was die jaarlikse Winterskool wat aangebied is deur die Fakulteit Teologie aan die US, die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en Ekklesia (die ekumeniese...

read more

VBO se webblad kry ‘n ‘facelift’

VBO staan vir Voortgesette Bedieningsonderrig, en die doel van hierdie website is om predikante en gemeentelede op ‘n gereelde basis op hoogte te hou van kursusse wat aangebied word. Hier kry jy egter nie net ‘n kalender met kursusinligting nie - dis ook ‘n...

read more

Geloofsreis vir vroue

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van VROUE MET VLERKE   wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om...

read more

Geloofsreis vir Vroue 2

Geloofsreis vir Vroue 2 Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei. Ons doen dit deur middel van Vroue met Vlerke wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense...

read more

Junie riglyne vir huiskerk en selgroepbyeenkomste

met die Fokustekste van die  Leesrooster as basis Derde week in Koninkrykstyd 9 Junie 1Kon.17:8-24 Van toe af het hulle genoeg gehad Ysbreker Hoe voel jy gewoonlik wanneer iemand by jou bedel en jy het regtig niks om te gee nie? Lof en aanbidding Ons dink eers in...

read more