24 November 2013 ~ Sewe en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: Kolossense 1:11–20 Die Kolossensebrief is geskryf aan gelowiges woonagtig in Kolosse wat in die provinsie Klein-Asië geleë was (vandag Turkye). Paulus, wat gewoonlik op die groter handelsentra...
3 ANKERS OM JOU ANGSTIGHEID TE FOKUS
Angstigheid is deel van die leier se lewe. Normaalweg is angstigheid die aansporing om gereed te maak vir gevaar. Dis die aanmoediging om jou posisie te skuif, te leer en verander. Ongelukkig loop sommige leiers met soveel angstigheid rond dat die lewe gewoon...
NUWE GEVORDERDE VBO-KURSUS
Gevorderde Sertifikaat in Bedieningsvernuwing Die bedoeling met die gevorderde sertifikaat in Bedieningsvernuwing is om aan leraars wat behoefte daaraan het, ʼn meer inklusiewe en omvattende reeks kursusse aan te bied wat hulle op ʼn veel breër front gaan heroriënteer...
VBO Kursusdatums 2014
VBO: Amper gereed vir 2014! Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...
Woord en fees en Woord en lewe nou beskikbaar – Leesrooster Advent 2013 tot Koninkrykstyd 2014 (met aflaaibare lys van fokustekste)
Woord en fees - Preekstudies en liturgiese voorstelle gebaseer op die kerklike jaar 2014 Prys: R230.00 (14% BTW ingesluit)Revised Common Lectionary Jaar A Advent 2013 tot Koninkrykstyd 2014 Woord en fees (voorheen Preekstudies met liturgiese voorstelle) – Advent 2013...
VerderGeluister: 2 Tess 3:6-13
17 November 2013 ~ Ses en twintigste Sondag in Koninkrykstyd: 2 Tess 3:6-13 Die gedeelte gaan hoofsaaklik oor die dissipline om te werk, of te wel, om jou te bepaal by dit waarmee jy besig is. Paulus het met sy stelling in vers 10 – “As iemand nie wil werk nie, moet...
Verder Geluister: 2 Tess 2:1-5 & 13-17
10 November 2013 ~ 25ste Sondag in Koninkrykstyd ~ 2 Tessalonisense 2:1-5 en 13-17 Die prediker sou verskillende invalshoeke kon gebruik na aanleiding van die preekvoorstelle van die Preekstudies, bv. gebed, die rol van ʼn geloofsgemeenskap, ens. Hier waar ons byna aan...
Interaksie September
Teken in op INTERASKIE -Kontak Esther by die Kantoor vir Vrouelidmate. R50 per jaar vir 4 uitgawes - sluit posgeld in. September Interaksie Voorblad:
Skoenlappers deur Hennie Fritz
In September 2011 was ek een middag so aangeraak deur die vriendelike “aanbieding” en die mannewales van ’n meisie op ’n sypaadjie in Voortrekkerweg, Parow, dat ek selfs ’n skryfding daaroor moes doen. Gedagtig aan die tattoe op haar arm, sal ons haar maar...
Geletterdheids-pakket vir volwassenes
Hilde Liebenberg van Bonnievale het 'n geletterdheidspakket saamgestel wat bestaan uit lesse wat spesifiek gebruik kan word om volwassenes wat nie op skool was nie, binne 'n jaar te leer lees en skryf. Die pakket is verbruikersvriendelik – elke les is woord vir...