{ARGIEF}

Month: January 2014

Aurora (Sandveld)

deur Suzette Jacobs & Jane van Zyl “Almagtige Vader, Skepper en Bron van alle goedheid, as ek vir U wil dankie sê, soek ek stamelend na woorde. Wie U is en wat U doen en hoe U gee, oortref taal. U oorweldig my; laat my sprakeloos ...”(Uit: Gebede wat raak van...

read more

Genoeg is oorvloed

deur Amanda Kruger-van Deventer “God is by jou in alles wat jy aanpak.” 2014 Geloofsreis van vroue, het my deur 2013 gehelp om te ken hoe naby God aan my is. Deur die voorreg om na mekaar se stories te luister, het ek al meer bewus geraak van God se werking in my...

read more

VAN RHYNSDORP

Vroue met Vlerke-byeenkoms deur Arinda Lloyd Saterdag, 20 Julie 2013, het die vroue van Vanrhynsdorp en omgewing 'n geloofsreis aangepak onder leiding van Antoinette Muller. Min het ons geweet dat die geskenke wat ons tydens dié geleentheid sou ontvang, ons as vroue...

read more

KIX.KOM 2014

Kinders van die Bybel: Daar is reeds 6 ontmoetings waarin verskillende kinders van die Bybel ontmoet word, op die webblad. Teen April sal daar nog 6 nuwe ontmoetings beskikbaar wees. In die tweede helfte van die jaar gaan ons ‘n wonderlike reis saam met Paulus...

read more

Wat beteken die Apostoliese geloofsbelydenis vandag?

    VBO Kursus nr 2 Credo vir die lewe: Oor die betekenis van die Apostoliese geloofsbelydenis vir vandag    Aanbieders: Robert Vosloo, Ernst Conradie & Nico Simpson Stellenbosch,  4–6 Februarie 2014 Die Apostoliese geloofsbelydenis (of Apostolicum) - wat is die...

read more

Eerste VBO Kursus: Jesus as King

Jesus as King Wanneer?  28–30 Januarie 2014 Waar: Stellenbosch Aanbieder: Prof. Marius Nel Hierdie kursus gaan oor Jesus as Koning – dis ‘n kritiese evaluering van die belang van die werk van NT Wright vir die roeping van die kerk in die 3de millennium. Die inhoud...

read more