{ARGIEF}

Month: May 2014

‘n Wonderlike reis

Geloofsreis 1.1: Emosioneel Gesonde Spiritualiteit     Wat ‘n voorreg was dit nie om saam met 15 predikante en 3 lidmate vir 3.5 dae net by die Here tot rus te kom op Wortelgat op die eerste stasie van die Geloofsreis 2014. Ons kon eerlik raak oor ons eie...

read more

WINTERSKOOL 2014

 CHRISTUS DIE HOOP VIR AFRIKA – DIE VOLGENDE 20 JAAR – Predikante, studente en akademiese personeel van verskeie kerklike tradisies asook die breë publiek, word uitgenooi na ʼn Winterskool met die tema Christus die hoop vir Afrika – die volgende 20 jaar. Wanneer: van...

read more

Gee (on)selfsugtig en volledig

Om 'n leier te wees is nie aldag maklik nie - jy moet die heeltyd op hoogte bly van wat aangaan in die wêreld, en in jou vakgebied. Ekerk se Learning Community seminare bied juis daardie geleentheid, en is geakkrediteer om VBO punte toe te ken. Hier volg dan inligting...

read more

Die pad van Dissipelskap

Ekerk bied in Mei 2014 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is " Die pad van Dissipelskap "  en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema. Sien al die inligting hieronder, of kontak...

read more

Retraite – om heel te word …

Geloofsreis vir Predikante   Geloofsvorming is ʼn lewenslange reis saam met Jesus. Dit impliseer ʼn proses van radikale innerlike transformasie wat uitloop op diens aan die naaste en die skepping. Die Geloofsvormingsreis of beter bekend: Geloofsreis vir predikante word...

read more

Die gebed wat alles sê

My pa is 'n lyer van Parkinson se siekte, nou almeer as 'n dekade. Pa  is aan die verkeerde kant van tagtig. Die sieke eis sy tol. Hy word tuis deur my ma versporg. Vanoggend het ek en Anika ingeloer. Dit was nie 'n goeie oggend vir hom nie. Hy is moeg en het in die...

read more