{ARGIEF}

Year: 2015

Israel Leierskapstoer

ISRAEL & ISTANBUL LEIERSKAPSTOER VIR LERAARS, GADES, KERKLEIERS Kom loop saam met ons in die spore van Jesus! 24 November – 2 Des 2015                                 (30 VBO punte) Stargate International gee vir kerkleiers wat voltyds in die bediening staan,...

read more

Kursus oor die Doop

Doop en Bediening:     Ontvang wat vir julle gegee is   28-30 Julie 2015 Aanbieders: Andries Cilliers en Tinus van Zyl In hierdie kursus gaan die klem nie in die eerste plek op die verskille oor die doop val nie, maar eerder op wat die kerke in gemeen het en hoe ons...

read more

Julie 2015 riglyne vir huiskerke en selgroepe

met die fokustekste van Woord en Lewe (die Leesrooster) as basis Sesde week in Koninkrykstyd 5 Julie 2Samuel 5:1-5, 9-10 Die Here het hom bevestig Ysbreker Oor watter een of meer van jou familie of vriende of selfs mense wat jy net een keer ontmoet het, praat jy die...

read more

Uitnodiging na SAKOV-konferensie

Alle SAKOV-lede, orreliste, predikante en “band”-leiers en belangstellendes word uitgenooi na die jaarlikse SAKOV -konferensie 2015 Dit vind plaas op Saterdag, 1 Augustus 2015 by die NG Moedergemeente, Wellington (Kerkstraat) Registrasie vind plaas om 7:30 en die...

read more

Uit die Kix-Kantoor

Ons weet nie hoe goed julle Sjona is nie, maar ons weet Piketberg se Kix is besig om teen snelle vaart hulle Sjona aan te leer. Die tweede kwartaal het pas begin toe ons ’n epos kry met die versoek vir nog Shona woorde. Piketberg het reeds so gewoeker dat hulle meer...

read more

Winterskool: die Inhoud

Kom ons help verander die wêreld "Ons het baie stories van hoop gehoor... Ek het hier 'n eenheid in Christus ervaar... Dit was ons 4de Winterskool - ek het hierdie jaar meer energie ervaar, meer passie en meer hoop as ooit tevore. Júlle het my geïnspireer, my hoop...

read more

Winterskool – die laaste dag

Gedurende die oggend van dag 3 van die Winterskool het die fokus geval op die kwessie van 'verander die Wêreld'. Kan die kerk 'n rol hierin speel? En hoe kan ons dan hierdie rol defineer? Dr Coenie Burger was die hoofspreker van hierdie oggend. Hy het verduidelik dat...

read more

Winterskool Dag 2

Wat is ons verantwoordelikheid as kerk en as landsburgers? Dit was die onderwerp van Prof Amanda Gouws se rede by die tweede dag van die 2015 Winterskool. kan ons staatmaak op die staat en politici om hierdie land te regeer? Waar pas my en jou verantwoordelikheid in?...

read more

Changing the World?

Die sprekers van dag 1 by die Winterskool van 2-4 Junie 2015 op Stellenbosch Prof Barney Pityana het tydens die hoofrede van die oggend gepraat oor hoe om beide 'n getroue volgeling van Jesus én 'n verantwoordelike burger te wees. Ons word binne ons demokrasië geroep...

read more