{ARGIEF}

Barrett, Louis, Y. 2004 Treasure in Clay Jars. Eerdmans.  ISBN: 978-0-8028-2692-3

Verwerk deur die Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes

Missional Authority/ Gestuurde Outoriteit

The missional church has a community of people who practice missional authority:/ Die gestuurde kerk het ‘n gemeenskap van mense wat missionale outoriteit beoefen:

  • In a variety of ways/ op ‘n verskeidenheid maniere
  • With a diversity roles and titles/ met ‘n verskeidenheid rolle en titels

These leaders cultivate:/ Hierdie leiers kultiveer:

      • The discernment of missional vocation within the community/ die onderskeiding van missionale roeping binne die gemeenskap
    • Practices that embed that vocation in the community’s life/ Gebruike wat daardie roeping in die gemeenskap se lewe plant

Journeying Toward the Reign of God/Reisend in die Rigting van God se Koninkryk

The missional church has a “journey” mindset that:/ Die gestuurde kerk het ‘n “reis” ingesteldheid wat:

  • Understands its calling as a witness to the gospel of the in-breaking reign of God/ Sy roeping verstaan as ‘n getuienis van die Evangelie van die inbreking van God se regering
  • Strives to be an instrument, agent, and sign of that reign/ Daarna strewe om ‘n instrument, ‘n agent en ‘n teken van God se regering te wees
  • Is aware of the provisional character of what it is and does/ Bewus is van die voorlopige karakter van dit wat hulle is en doen
  • Knows it is not the reign of God, but points toward it/ Weet dat dit nie God se koninkryk is nie maar heenwys daarna
  • Knows that its own transformation is a continuing necessity/ Weet dat sy eie transformasie ‘n voortgaande noodsaaklikheid is

Dependence of the Holy Spirit/ Afhanklikheid van die Heilige Gees

The missional church confesses its dependence on the Holy Spirit, and demonstrates it by:/ Die gestuurde kerk bely sy afhanklikheid van die Heilige Gees, en demontreer dit deur:

  • Its practices of:/ Sy gebruike van:
    • Praying together/ Saam bid
    • Waiting on God / Wag op God
  • Placing itself completely into the hands of God, praying / Homself heeltemal in die hande van God plaas en bid: “Not my will, but yours, be done.” “Nie my wil nie, maar U wil”
  • Expecting the Holy Spirit to act in the world and in the life of the church/ Van die Heilige Gees te verwag om op te tree in die wêreld en in die lewe van die kerk
  • Decision making is focused on:/ Besluitneming is gefokus op:
    • Open conversation together/ Gesamentlike oop gesprek
    • Discernment as to how the Holy Spirit is leading them/ Onderskeiding oor hoe die Heilige Gees besig is om hulle te lei
    • Aligning themselves more closely with God’s actions and intentions/ Hulself nader te rig met God se aksies en bedoelings

Worship as Public Witness/ Aanbidding as Publieke Getuienis

Missional congregations understand that worship:/ Gestuurde gemeentes verstaan dat aanbidding:

  • Is a public witness demonstrating the church’s allegiance to/ ‘n Publieke getuienis is wat die kerk se getrouheid demontreer aan:
  • The one God,/ Die een God
  • known in Jesus Christ, / geken in Jesus Christus
  • and experienced in the Holy Spirit/ en ervaar in die Heilige Gees

Announces/ Kondig aan

  • Who we are/ Wie ons is
  • Whose we are/ Aan wie ons behoort

Baptism and the Lord’s Supper/Eucharist are signs of/ Doop en Nagmaal/Eucharistie is tekens van

  • God’s presence/ God se teenwoordigheid
  • God’s future visible to the church and to the world/ God se toekoms wat sigbaar is vir die kerk en die wêreld

Practices that Demonstrate God’s Intent for the World/ Gebruike wat God se Bedoeling vir die Wêreld Demonstreer

The missional church develops “habits’ or “practices” that are a demonstration of what God intends for the whole world, such as:/
Die gestuurde kerk ontwikkel “gewoontes” of “gebruike” wat God se bedoeling vir die hele wêreld demonstreer, soos:

  • Loving accountability , mutual admonition in the context of caring groups that seek to help each other grow in discipleship/Liefdevolle aanspreeklikheid, wedersydse teregwysing binne die konteks van sorgende groepe wat mekaar wil help om te groei in dissipleskap
  • Reconciliation and valuing right relationship, forgiveness and healing/ Versoening en die waardering van regte verhoudings, vergifnis en genesing
  • Hospitality shown to the stranger, willing to be accessible and visible/ Gasvryheid aan die vreemdeling bewys, en bereidwillig om bereikbaar en sigbaar te wees
  • Mutual care, sharing, visitation,
  • Involvement in each other’s lives beyond Sunday morning/ Wedersydse sorg, deel, besoek, betrokkenheid in mekaar se lewens verby Sondagoggend
  • Reaching out in caring ways to the surrounding community/ Uitreiking op sorgende wyses na die omringende gemeenskap

Taking Risks as a Contrast Community/ Die Neem van Risiko’s as ‘n Kontrasgemeenskap

The missional congregation:/ Die gestuurde gemeente:

  • Understands itself as different from the world because of its participation in the life, death, and resurrection of its Lord /Verstaan sigself as anders as die wêreld, vanweë sy deelname in die lewe, dood en opstanding van sy Heer
  • Recognizes that it no longer lives in “Christendom”/ Herken dat dit nie langer in Christendom leef nie
  • Discerns/ Onderskei
    • What of its culture it can affirm/ Wat van sy kultuur bevestig kan word
    • To what of its culture it must show an alternative/ Vir watter dele van sy kultuur hy ‘n alternatief moet wys
  • Raises questions about the church’s cultural captivity/ Lug vrae oor die kerk se kulturele gevangenisskap
  • Knows that witness to the gospel often involves risk/ Weet dat getuienis van die Evangelie dikwels risiko’s behels
  • Learns to deal with internal and external resistance to the gospel/ Leer om om te gaan met interne en eksterne weerstand teen die Evangelie
  • Manages conflict in healthy and reconciling ways/ Bestuur konflik op gesonde en versoenende maniere

Biblical Formation and Discipleship/ Bybelse Formasie en Dissipelskap

The missional church is a community in which:/ Die gestuurde kerk is ‘n gemeenskap waarin:

  • All members are involved in learning what it means to be disciple of Jesus Christ / Alle lede betrokke is in die proses om te leer wat dit beteken om ‘n dissipel van Jesus Christus te wees
  • The Bible is essential to this discipling process/ Die Bybel is essensieël in hierdie dissipelmaking proses
  • The Bible is normative for its life and witness/ die Bybel is normatief vir sy lewe en getuienis
  • The formation of disciples is a process that extends :/ Die formasie van dissipels is ‘n proses wat uitgaan:
    • From seekers and new believers,/ Van soekers en nuwe gelowiges
    • To long-time, active members/ Na langtermyn, aktiewe lidmate
  • Living-room-size groups/ Sitkamer grootte groepe
  • The Bible is normative for its life and witness/ Die Bybel is normatief vir sy lewe en getuienis
  • Key setting for formation of disciples/ Sleutel plasing vir formasie van dissipels

Missional Vocation/ Gestuurde Roeping

The missional congregation knows/ Die gestuurde gemeente weet:

  • Why God has called it into being/ Hoekom God dit tot stand laat kom het
  • The task God has given it/ Wat die taak is wat God aan hulle gegee het

This goes beyond…/ Dit gaan verby…

  • Gift discernment for individual members to/ Gawe onderskeiding vir individuele lidmate na
  • Discovering together the missional vocation of the
    congregation/ Gesamentlike ontdekking van die gestuurde roeping van die gemeente
  • Success is defined according to:/ Sukses word gedefinieër in terme van:
  • How the congregation is living up to (or into) its missional vocation/ Hoe dit gemeente sy missionale roeping nakom
  • All programs and activities are evaluated on the basis of:/ Alle programme en aktiwiteite word geëvalueer op die basis van:
    • How well do they contribute to the congregation’s God-given vocation/ Hoe goed dra hulle by tot die gemeente se God gegewe roeping
  • Everything (even physical things like parking, landscaping, facilities, and finances) are evaluated by the standard of Missional Vocation/ Alles (selfs fisiese sake soos parkering, die uitleg van die gronde, fasiliteite en finansies) word geëvalueer teen die standaard van Gestuurde Roeping