{ARGIEF}

Crawford, Sidnie, White. Rewriting Scripture in die Second Temple  Times. Crawford, Sidnie, White. Rewriting
Scripture in die Second Temple
Times
. 2008. Eerdmans. 

Sidnie Crawford het
oor die jare werk gedoen rondom die dokumente van die Dooie See Rolle.  In hierdie boek kyk sy na dokumente wat deel
uitmaak van die sg “Rewritten Bible” – dit is geskrifte wat nie die Bybelse
teks presies getransskribeer het nie, maar interpreterende wysigings aan die
teks aangebring het. Sy kyk na die prosesse, metodes en redes waarom dit gedoen
is en bespreek dit aan die hand van vyf van die dokumente.