{ARGIEF}

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ‘n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie.

En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk. Waarom doen hulle dit?

As een van daardie mense sou ek vyf hoofredes wou aanvoer waarom ek steeds in die kerk bly.

Die eerste is: Ek glo in God. Vir my is Jesus Christus die Here.

My indruk is dat baie van die kerk se kritici nie (meer) glo nie, al sê hulle dit nie reguit nie …. Lees meer