{ARGIEF}

Rollins, W en D Kille. Psychological Insight into the Bible: Texts and Readings.Rollins, W en D Kille. Psychological
Insight into the Bible: Texts and Readings. 
2008.  Eerdmans.

Sedert die opkoms van sielkunde as `n selfstandige
dissipline was daar talle pogings om die “nuwe kennis” te gebruik om ons te
help om sleutelgedeeltes van die Bybelverhaal beter te verstaan.  In hierdie boek hoor ons iets van die
merkwaardige verhaal. Die outeurs gee vir ons die struktuur van die 150 jaar
lange gesprek, maar vul dit in met `n 40-tal ekserpte uit van die belangrikste
boeke en artikels oor die onderwerp.