{ARGIEF}

Still , Todd (red). Jesus and Paul Reconnected: Fresh Pathways into an Old Debate. Still
,
Todd (red). Jesus
and Paul Reconnected: Fresh Pathways into an Old Debate.  2007. Eerdmans.  166p

Die boek bevat `n sestal lesings oor die
verhouding tussen Paulus se verstaan van Christus en die van die Sinoptiese
evangeliste.  Die bydraes raak temas soos
die armes, die dood van Christus, die nagmaal, hul verstaan van die genade en
die verhouding wet-evangelie.  Die
bydraers sluit in mense soos Beverly Gaventa, Bruce Longenecker, Markus
Bockmuehl, en Francis Watson.

Insiggewend en nie te tegnies nie.