{ARGIEF}

Chris van Wyk het ‘n opsomming gemaak van prof Dirkie Smit se onlangse VBO kursus oor Triniteit en Bediening. Die kursus het oa aandag gegee aan die verskillende tradisies se benadering tot die triniteit, die nuwe ontwikkelinge in die verband en implikasies vir die bediening. Die opsomming kan hier afgelaai word