{ARGIEF}

Met Advent het ons Avent verhale van Hoop met mekaar gedeel op die webblad.  Met Pinkster sal dit goed wees indien ons verhale van die Bewegings van die Gees met mekaar kan deel.  Jannie Swart skryf in sy laaste bydrae oor Coenie Burger wat gemeentes soos volg beskryf as ‘n dinmiese beweging binne die kragveld van die Gees:

Die gemeente… is ‘n dinamiese beweging wat nie twee dae lank presies dieselfde bly nie, wat altyd aan die skommel en die beweeg bly en nooit stilstaan nie”.  Dit lyk asof so ‘n benadering tot leierskap nie-objektiverend en minder beheer-georienteerd behoort te wees.  Dit stel die uitdaging om deel te neem aan, en meegevoer te word deur, ‘n vloei en energie wat nie in die eerste plek deur leierskap geskep of geinisieer is nie.  Hoe lyk so ‘n leierskappostuur?

Ook in hierdie Pinkstertyd sal die Gees gemeentes en gelowiges beweeg, en dit sal anders wees as verlede jaar. Stuur gerus die verhale deur of te epos aan Frederick Marais by jfm@sun.ac.za hoe meer ons die verhale gaan vertel hoe beter sal ons in ‘n posisie wees om, soos Jannie dit stel, meegevoer te word…deur die beweging van die Gees.

Laai dit hier af:

{loadposition user1}