{ARGIEF}

Boeke Oor Gebed en Spiritualiteit

  • The Hour That Changes the world  – Dick Eastman
  • Steeds een van die moderne klassieke werke wat gelees moet word
  • Christian Prayer for Dummies (Paperback)         Richard Wagner
  • Dalk help dit rekenaar”funkies” om te bid?
  • A Personal Handbook on Prayer –    James Wilmot
  • ’n Saamgestelde handleiding oor gebed wat ’n verskeidenheid spiritualiteit  insluit.
  • Enige boek wat die klassieke Andrew Murray of EM Bounds geskryf het, kan jy maar lees
  • Prayer  deur Richard Foster
  • Prayer deur Philip Yancey
  • Gebed deur Johan Smit
  • Johan Smit het ’n saamgestelde boek in Afrikaans laat verskyn
  • Gebed van die Hart – Willem Nicol
  • Een van sy boeke wat oor die kontemplatiewe gebed handel. Enige Boek van Willem Nicol is die    moeite werd om te lees.
  • Spiritual Intimicy with God   Alice Smith
  • ’n Welkome boek wat handel oor die diepe verhouding tussen God en sy kind.
  • Emotionally Healthy Spirituality  Peter Scazzero
  • Dit was vir my die boek van die jaar wat ek verlede jaar gelees het. ’n Moet  vir elke Christen.  Dit   gee vars en gebalanseerde insigte oor spiritualiteit.
  • Dialogue with God    Mark Vinkler
  • Dit gaan oor gebed as dialoog tussen mens en God
  • Signpost to Spirituality   Trevor Hudson
  • Al is dit reeds in 1995 uitgegee, bly dit vir my ‘n moet om te lees. Alles   wat Trevor Hudson geskryf  het  kan maar gelees word.
  • Reaching Out   Henri Nouwen
  • Beskryf drie bewegings in die spirituele lewe. ’n Moet om te lees.
  • The Gospel of Prayer  A Wieand
  • ’n Klassieke gebedswerk (wat in 1953 verskyn het) wat omvattend oor gebed  handel, veral uit die lewe en leringe van Jesus
  • People in Prayer  John White
  • Hierdie verduidelik oor hoe verskillende  mense indie Bybel gebed beoefen  het.
  • Om te bid   JI Packer
  • JI Packer het al baie klassieke werke geskryf . Hierdie een is nie ‘n  uitsondering nie.(nuut vertaal)
  • Active Spirituality  Kent ira Groff
  • Hierdie is ‘n Alban Instituut boek wat oor geloofsdissiplines handel, wat  gerieflik in ‘n gemeente    in   ‘n kursus omgeskakel kan word. ‘n Kosbare boek  om deur te werk.
  • The practise of the presence of God   Brother Lawrence
  • Natuurlik is dit ‘n moet om te lees!!!!!
  • The 21 Most Effective Prayers of the Bible   Dave Early
  • Hierdie is ‘n interessante boek wat handel oor 21 gebede in die Bybel en wat   ons daarby kan leer.   Dit  kan ook handig in ‘n gemeente in ‘n reeks aangebeid  word
  • Prayer  Karl Barth
  • Op my rak staan die Nederlandse  weergawe “Het Gebed” Dit is regtig ‘n goeie  boekie om te lees.
  • Die Gebed wat die Wêreld Omspan- Helmut Thielicke
  • Ek sien dat die klassieke werk oor die Onse Vader weer gepubliseer word.  Lekker Bybelstudie /preekstof!!!!
  • The Contemplative Pastor    Eugene Peterson
  • Hierdie is een van sy boeke wat handel oor die Kuns van spirituele   begeleiding . Lees dit!!!