Hulde aan Freddie Schoeman Nelis Janse van Rensburg bring treffend hulde aan Freddie Schoeman van die Oostelike Sinode, wat gister skielik oorlede is. "Freddie Schoeman se skielike heengaan vandag, is vir die NG Kerk 'n reuse-verlies. Hy was 'n toegewyde leraar,...
Gelukkige Aftrede
Communitas bied vanaf 11-13 Oktober 2016 die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch. Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou geloofservaring te verdiep. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir...
Nuwe Pelgrimstap (Vervolg)
Pelgrimstap deel 2 voltooi Frederick skryf die volgende vanaf Genadendal: Ons het giateraand in Genadendal aangekom na vier dae wat ons deur die mooiste dele denkbaar gestap het en buiten die eerste dag byna perfekte weer gehad het. Langs die pad het 'n verskeidenheid...
Fase 2 van die Pelgrimstog van Hoop begin
Pelgrimstog word uitgebrei Al hoe meer mense het die behoefte om ‘n pelgrimsroete te stap – ‘n geestelike dissipline wat reeds eeue beoefen word. So ‘n staptog help jou om ‘n geestelike dimensie op die staptog te herwin – enersyds deur die eensaamheid op die pad, maar...
Navorsingsverslag welstand van predikante
Navorsingsverslag Welstand van Predikante Communitas het in 2015 navorsing oor die welstand van predikante gedoen om eerstens te kyk hoe dit met predikante gaan, maar ook om te kyk op watter maniere ons predikante beter kan ondersteun in die toekoms. Om die...
Brugpredikante- Getuienis van ‘n ouderling
Opleiding van Brugpredikante Brugpredikante Opleiding 1 : 7-9 Februarie 2017 Brugpredikante Opleiding 2 : 24-26 April 2017 Wat is Brugbediening: In die verlede het dit dikwels gebeur dat wanneer ‘n gemeente vakant raak, die dienste van ‘n aflos-predikant bekom...
Gelukkige aftrede
Communitas bied vanaf 25-27 Maart die kursus Gelukkige Aftrede aan by Communitas op Stellenbosch. Deon Bruwer kyk na die voorbereiding vir aftrede op 'n persoonlike en emosionele vlak. Die program is daarop gerig om jou verstaan van aftrede teen die agtergrond van jou...
Communitas kursus vir Jong predikante
Communitas bied op 23 en 24 Februarie 'n kursus aan vir Predikante wat 10 jaar en minder in die bediening is. Pierre Goosen van Predikantebegeleiding, sal die kursus aanbied. Hy skryf Kortliks oor die kursus: Ellie Wiesel vertel dat elke dag as hy van die skool gekom...
Sentrum vir Predikantebegeleiding
SENTRUM VIR PREDIKANTEBEGELEIDING Communitas het 9 areas wat nodig is vir 'n Predikant in die Bediening geidentifiseer en toe die Sentrum vir Predikantebegeleiding ontwerp om predikante te begelei om hulle sterkpunte, maar ook hulle groeipunte in die 9 bekwaamhede te...
100 Dae Geloofsgewoonte Reis het ‘n nuwe baadjie!
Ons wil jou graag nooi om deel te hê aan Communitas se 100 Dae Geloofsgewoonte Reis. Deelnemers kom vir ‘n twee dae eilandsituasie bymekaar (een nag oorslaap). Tydens dié geleentheid word die deelnemers bekend gestel aan spirituele, emosionele en fisiese (oefening en...