{ARGIEF}

VBO

Hierdie Kwartaal se VBO-Kursusse

Hierdie kwartaal is alreeds weer in sy derde week en ons eerste kursus van die derde kwartaal, Padlangs Ouerskap, is reeds agter die rug. Daar lê egter nog vyf Communitas-kursusse voor waarvoor jy kan inskryf. Ons wys graag op die volgende kursusse wat in die komende...

read more

Vier jou Roeping!

Gedurende Maart vanjaar is die VBO-kursus Om opnuut “Ja” te sê vir ons roeping en werk by Communitas aangebied. Dit is in die verlede aanvanklik aangebied as ’n retraite, en het later bekend gestaan as die “Poort-kursus”. Tans word dit die Roepingskursus genoem, met...

read more

Kruisvaarders van Gordonsbaai

Pinkster Gordonsbaai was vanjaar ‘n absolute belewenis van beeld, klank en sielskos. Jannie le Roux sê: “Ek het vir die Here gevra ‘Wat gaan ons vanjaar met Pinkster doen?’ en toe gee Hy vir my ‘n prentjie.” Hierdie prentjie het gestalte gekry onder die hande van die...

read more

Winterskool

Die afgelope week het die Kweekskoolgebou gewemel van mense uit allerhande denominasies en gemeentes: Dit was die jaarlikse Winterskool wat aangebied is deur die Fakulteit Teologie aan die US, die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en Ekklesia (die ekumeniese...

read more

VBO se webblad kry ‘n ‘facelift’

VBO staan vir Voortgesette Bedieningsonderrig, en die doel van hierdie website is om predikante en gemeentelede op ‘n gereelde basis op hoogte te hou van kursusse wat aangebied word. Hier kry jy egter nie net ‘n kalender met kursusinligting nie - dis ook ‘n...

read more

VBO: Kursus of Terapie?

Deon Strydom dink so 'n bietjie na oor sy ervaring oor kursusse. Hy skryf die volgende op sy blog Diakonos Kursusse, werkswinkels, en dies meer. Die moeite werd of “jolly” patrollie? My eie ondervinding oor die laaste twee jaar met die VBO (Voortgestette Bedienings...

read more

VBO Kursusse tweede semester 2009

VBO Kursusse tweede semester 2009 Communitas het 'n aantal VBO kursusse in die tweede semester in die Wes- en Suid-Kaap. Kursusse wat aangebied word is oa oor  Pastoraat, Liturgie, Geloofsvorming  en nog meer. Kyk gerus na die volledige kursusprogram

read more

VBO 14 gemeente vir ‘n jonger geslag kommentaar

VBO MAART 2009 GEMEENTE-WEES VIR ‘N JONGER GESLAG Die kursus het my as predikant geweldig gestimuleer.  Dit het my bestaande denkraamwerke in totaliteit aangespreek, sodat ek ernstig sal moet nadink oor my hele bediening – dit is egter op geen manier, enigsens,...

read more