{ARGIEF}

Agt familiegewoontes wat geloof laat groei
Hierdie is ‘n interaktiewe kursus vir die hele familie met kinders ouer as 3 jaar. Die kursus is ontwerp om families te help om saam in hulle geloof te groei deur gewoontes in te oefen en aan te leer. Gemeenteleiers wat die kursus deurloop het kan dit met behulp van die handleidings vir families in hulle gemeente aanbeid.

Families wat hierdie kursus deurloop het getuig jare daarna nog hoe dit hulle geloofslewe verryk het.

Kontak Joanie Batt by 021-8083381 of jcab@sun.ac.za vir meer inligting