{ARGIEF}


KIX 2020
Lees ons nuwe e-nuusbrief hier en laat weet ons by jeug@sun.ac.za indien jy daarop wil inteken.
Ons hersiende Kix kwartaaltemas is nou aanlyn en in boekvorm beskikbaar!
Dit begin by God se storie met die mens en kwartaalboeke kan teen ‘n billike prys bestel word.
Al hierdie materiaal is ook in Engels beskikbaar. Kyk uit vir die volgende reeks wat hierdie jaar sal verskyn. Alle vorige ontmoetings is steeds op die webblad beskikbaar.
KIX-materiaal sal aanlyn slegs op die KIX-webblad beskikbaar wees.
Kontak ons by jeug@sun.ac.za of 021 808 9050 vir navrae en bestellings.
Kry die bestelvorm hier: 2020 KIX bestelvorm
Kry die projekles hier: KIX Projekles 2020