{ARGIEF}

Fokus: Verandering van ʼn defensiewe houding teenoor sekularisasie na optimistiese en organiese verstaan van die kerkroeping.

Waarmee kan die kursus help? Mense wat bereik word vir die koninkryk wat nooit deur die kwynende modelle bereik sou word nie.

Teikengehoor: Enige iemand vir wie hoop in die toekoms belangriker is as probleme in die hede.

Aanbieder: Dawie van Vuuren is die afgelope 7½ jaar lank predikant van die SA Gemeente in Londen. Voor Londen was hy hoof van Straatwerk in Kaapstad.
Die een ding wat Dawie se gedagtes altyd okkupeer is hoe, waar en wanneer bediening lewens laat verander.

Materiaal: PowerPoint -aanbieding
en Uitdeelstukke.

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 14:00–15:30