{ARGIEF}

Fokus: Om dit wat in families se lewens weggegooi word en vergete lê, te herontdek (re-cycle) en met kreatiwiteit her aan te wend; ons noem dit “green hope”.

Waarmee kan die kursus help? Die kuns van herwin (re-cycle) is om die waarde in ou gebruikte goed te sien wat jy gewoonlik weggooi.

Die vaardigheid is:

1. om te bewaar/bêre
2. te sorteer (discern)
3. en her aan te wend

Dis presies wat families moet doen met die gebruikte goedere in hulle lewens. “Green hope” is wat ons nodig het. Familie-“consumerism” maak hoop dood. Herwin raak, her-ontdek en bring hoop!

Lees Rom 15:13 “Oh! May the God of green hope fill you up with joy; fill you up with peace, so that your believing lives, filled with the life-giving energy of the Holy Spirit, will brim over with hope!”
Teikengehoor: Almal is welkom.
Aanbieders: Jan van Zyl, predikant by Stellenbosch Moedergemeente, getaak met Familiebediening.
Gielie Loubser, predikant in sinodale diens, getaak met Jeugbediening.

Materiaal: PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: 40
Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 14:00–15:30