{ARGIEF}

Fokus: ’n Sinvolle uitkomsgerigte en volhoubare bediening aan en bemagtiging van individue wat hul werk verloor het of inkomste-verlies ervaar of in die gesig staar.

Die power point van die aanbieding kan hier afgelaai word

Waarmee kan die kursus help? Sensitering en bemagtiging van geloofsgemeenskapsleiers ten opsigte van die realiteit van mense wat hul werk verloor
of inkomsteverlies in die gesig staar en die daarmee gepaardgaande uitdaging aan die kerk van Christus in ’n tyd soos hierdie.

Teikengehoor: Leiers van en in geloofgemeenskappe.

Aanbieder: George Rauch is tentmaker-predikant by Parow-Noord, pastoor van Northern Cross Fellowship, uitvoerende voorsitter van NB4 en korporatiewe verhoudingskonsultant.

Materiaal: ’n PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: Onbeperk 

Aanbiedingstyd: Wo 26 Aug 14:00–15:30