{ARGIEF}

Fokus: Persoonlike studie van ʼn belewing van God en bewondering van Sy liefde en almag.
Groepstudie oor God se persoonlike brief aan ons gemeente waar elke lidmaat ʼn verskil kan maak by mekaar en die gemeenskap.
Preke: God is in beheer en teenwoordig in en deur Sy kerk, oppad na die wederkoms.

Power point van die kursus kan hier afgelaai word

Uitdeelstuk van die kursus kan hier afgelaai word

Waarmee kan die kursus help?
Bemagtig lidmate met aanbidding, eie verantwoordelikheid vir gemeente en getuienis en opgewondenheid oor die hoop wat God se teenwoordigheid bring.

Teikengehoor: Dominees en kursusleiers.

Aanbieder: Ds Johan de Wet – Predikant by Bredasdorp.

Materiaal: Kursusmateriaal:
•    Persoonlike Bybelstudie, groepstudie en preeksketse op CD beskikbaar.
•    PowerPoint-aanbieding met getuienisse.

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Wo 26 Aug 14:00–15:30