{ARGIEF}

Fokus:

Gemeenskap georiënteerde gestuurde gemeentes wat graag ʼn verskil in hul gemeenskappe wil maak as ʼn rolspeler wat saam met ander rolspelers die gemeenskap dien.

Waarmee kan die kursus help?

Om gemeentes te laat verstaan hoe Munisipaliteite funksioneer, hoe gemeenskappe hul prioriteite bepaal, waar hulp gesoek word en hoe hulp gegee kan word.

Teikengehoor:

Enige persoon wat graag hul hande wil vuilmaak in die gemeenskap.

Aanbieder:

Adv Hanlie Linde is die Direkteur: Gemeenskapsdienste by Stellenbosch Munisipaliteit. Sy werk al meer as 12 jaar in die gemeenskap en spesialiseer daarin om te weet waar die nood is, waar die hulpbronne is en om die twee suksesvol bymekaar uit te bring.

Materiaal:

PowerPoint-aanbieding (hieronder as slides ingesluit) – God sal die krag gee en ek sal die punt maak.

Aantal deelnemers:

Onbeperk

Aanbiedingstyd:

Wo 26 Aug 09 14:00–15:30

Slideshow:

{gallery}vv2009/munisipaliteite{/gallery}