{ARGIEF}

Fokus: Konflik
Waarmee kan die kursus help? Hantering van konflik. Die verstaan van jou konflikhantering-strategie. Positiewe uitkomste vir krisisbestuur.
Teikengehoor: Dominees en lidmate

Aanbieders: Peter Adams en Ronnie Noemdoe

Materiaal: PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 14:00–17:30