{ARGIEF}

Fokus: Leierskap

Waarmee kan die kursus help? Leierskap-uitdagings oor ʼn wye front. Kerkplanting, gemeente-ontwikkeling , gemeenteleierskap, organisatoriese- leierskap en besighede – kernbeginsels, soos emosionele intelligensie, spanwerk en konteks-definiëring word aangeraak.

Teikengehoor: Dominees en lidmate

Aanbieder: Braam Hanekom in gesprek met gemeenskapsleiers.

Materiaal: PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 14:00–15:30