{ARGIEF}

Fokus: ʼn Teologiese refleksie op die tema van menswaardigheid.

Waarmee kan die kursus help? Die kursus help om te leer onderskei watter vorme van geweld bestaan teenoor vroue en hoe ons geloofstaal ons kan help om die stilte te verbreek, te kla, te rou en met sekerheid te leef.

Die kursus fokus ook onder meer op die ‘taal’ wat ons praat te midde van skewe magsverhoudings. Die tema van menswaardigheid bou hierdie ‘woordeskat’ verder uit.

Teikengehoor: Mans en vrouens wat vanuit hul geloofslewe bevrydende lewenspraktyke wil beoefen en bevorder en sodoende geweld teen vroue bekamp.

Aanbieder: Anlené Taljaard is werksaam by die Beyers Naude-Sentrum vir Publieke Teologie.

Materiaal: Uitdeelstukke sal voorsien word.
Aantal deelnemers: Onbeperk
Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 14:00–15:30