{ARGIEF}

Fokus: Praktiese karakterontwikkeling met skoolkinders sowel as betrokkenheid by loopbaankeuses.

Waarmee kan die kursus help? Om kerke se betrokkenheid by kinders meer holisties te maak sodat hulle gelowige volwassenes is wat ʼn sinvolle bydrae kan lewer.
Teikengehoor: Gemeentelede en mense in jeugbedienings.
Aanbieders: Thom Persens skoolhoof, Bossie Muller, predikant by NGK Koue Bokkeveld, Nadia Badenhorst projekleier, Elsabe Diederichs en Joy van Biljon tot kerkpersoneel wat saamwerk in die plaasskole van die Koue Bokkeveld.

Materiaal: PowerPoint-aanbieding

Aantal deelnemers: Onbeperk

Aanbiedingstyd: Di 25 Aug 16:00–17:30