{ARGIEF}

Tydens die “Saamdink” oor diversiteit in Pretoria van 18-19 Mei is daar heelwat energie en kreatiwiteit opgewek. Sewe van die tien Streeksinodes was verteenwoordig, ‘n paar inleiers wat aktuele onderwerpe ingelei het, ‘n paar predikante en twee finalejaar teologiese studente. Van die bydraes kan hier afgelaai word:

Inleier 1: Dr Johan Pienaar – (Moderator van die Noordelike sinode)
Inleier 2: Dr Fanie Cronje – Diversiteit in die Ou Testament en Antieke tye
Inleier 3: Ds Dieter de Bruin – Diversiteit in die erediens, liturgie en simboliek
Inleier 4: Dr Charles Malan – Die smet van diversiteit as andersheid
Inleier 5: Dr Nelius Steyn – Vier ons andersheid: Diverse persoonlikhede van die NG Kerk se predikante
Inleier 6: Prof Willie van Heerden – Bio-diversiteit
Inleier 7: Me Jolene Kloppers – Xenofobie en diversiteit
Samevatting: Dr Jan Botha – Diversiteit, moonlike stories van Hoop!