{ARGIEF}

Volgens Gielie Loubser word die Stellenberg kantoor oorval met belangstelling vir vanjaar se Verantwoordelike Vernuwing konferensie. Inskrywings word steeds aanvaar, maar van die werkswinkels is reeds vol of byna vol so, ons moedig mense aan om maar sou gou as moontlik hulle inskrywings te stuur.

Dit is veral die met in die temas: Kerk met ‘n volgende generasie, wat die aandag trek. Ons wonder mos altyd in die kerk wat die jongmense dink oor ons – hierdie is nou die geleentheid.  Om reg hieraan te laat geskied het die organiseerders ‘n Voxpop opname gemaak met tieners. Kik op hierdie skakel om te kyk na ‘n uittreksel hiervan.  Die volledige DVD sal by die konferensie te koop wees. 

Die program van Verantwoordelike Vernuwing 2008 kan hieronder afgelaai word.