Formele bronne van teologie
- Geloof – logos as Godservaring- fides quaerens intellectum (Anselmus/Barth)
- Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos”
- Konteks – die logos het vlees geword
- Bybel – die logos as geinspireerde, heilige Skrifte
- Tradisie – die logos as oorgelewerde waarheid (credo’s, belydenisse)
Bronne van Teologie
Teologie
- ‘n Nadenke oof God
- soos in die Skrifte neerslag gevind
- vanuit geloofservaring
- in die lig van ‘n bepaalde konteks
- en bepaalde tradisie
Variasie in teologieë
Tipe teologie bepaal deur toekenning van gewig aan bronne:
- Tradisie = Ortodokse/katolieke
- Skrif = Protestantse
- Ervaring = Pentekostalistiese
- Konteks = Politieke- en bevrydingsteologieë
- Rede = skolastieke
NGK – ‘n hubriede teologiese identiteit-in-wording
- Skrif:
- Calvyn en impulse vd Reformasie “sola Scriptura” = histories-teologiese karakter vd Bybel
- sonder integrasie van histories-kritiese insigte
- skerp verdeeldheid/dualismes oor basiese teologiese waarhede en etiese vrae
- Geloofservaring
- Calvyn se brandende hart loop deur Skotse piëtisme (sonder Bonhoeffer)
- navolging van charismatiese liturgieë/innerlike migrasie/religie as ontvlugting
- korreksie op “intellektuele” geloof
- Tradisie
- credo’s + belydenisskrifte (sonder Barth) – onvermoë om Belhar te hoor /belydenisse te integreer
- Konteks
- Kuyper se neo-Calvinisme + Warneck se missiologie + Duitse Romantiek = “volksteologie” (sonder Afrika) – ‘n wit kerk , ekumenies geisoleer
Jesus in die mall?
- Ekklesio-sentries (tot 1992): “Tutu”
- Politiek-sentries (1992-1998): “Mandela”
- Ekono-sentries (1999-vandag): “Ramaphosa”
- Gevolge:
- Geestelike leiers op agtergrond
- Kerk fokus op “geestelike” taak
- Teologie verklein in openbare lewe