{ARGIEF}

Die konferensie Leef die Gestuurde Roeping is gehou ter ere van Pat Keifert vir die bydrae wat hy gemaak het tot die totstandkoming van die Suider Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes (SAVGG) Pat is ‘n kleurryke figuur wat intens lewe en sy roeping met oorgawe uitleef.

Hannes Theron se foto’s verbeeld die verskillende emosies van Pat soos wat ons hom leer ken het- never a dull moment!

{gallery}/pat{/gallery}