{ARGIEF}

Cas Wepener se werkswinkel by Verantwoordelike Vernuwing 2009 gaan oor die sg dubbele beweging van die liturgie- die liturgie wat van gemeente uitgaan en die litrugie van die gemeenskap na die gemeente toe kom. Hy gee ‘n historiese oorsig van hoe die kerk geoordeel het oor hierdie dubbele beweging.  Die werkswinkel kan hier afgelaai word