{ARGIEF}

Die relatiwiteit van die vraagstelling

Is “Skrifgesag” inderdaad vandag die belangrikste teologiese vraagstuk in Suid-Afrika?
Kernteologie?
  • Diversiteit binne Xtendom net te groot om van “kernteologie” te praat: groot tradisies verteenwoordig verskillende hermeneutiese invalshoeke
  • Diversiteit binne Bybelwetenskappe net te groot om van “kernteologie” te praat (selfs konsep van “teks” bevraagteken)
  • Diversiteit binne sommige denominasies maak “kernteologie” moeilik (van “ortodoks”, “evangelies” tot “postmodern”)
Die deurbraak vd Reformasie
Impak en betekenis van “Sola Scriptura”
  • Herwin die grammaties-historiese studie vd Bybel as teks (bou op humanisme: Erasmus, Melanchton, Luther, Calvyn)
  • Lees die Bybel as een kanon (sacra Scriptura sui ipsius interpres)
  • Verskuif norm in teologie van pous/tradisie na Skrif:  “bevry van die tirannie van menslike tradisies wat hoofvaardig op ons afgedwing word in die naam van die kerk” (Calvyn)
  • “Semper reformanda” volgens Skrifte! (valse reformasie  “waar mense vrye lisensie neem om hulle nie meer te bepaal binne grense van die Woord van God nie, maar toevlug neem tot hul eie uitvindsels” (Calvyn)
  • Vertaal Bybel in volkstale (Duits, Frans, Engels, Nederl) en bou nuwe liedereskat
  • Demokratiseer hermeneutiek –  vryheid om self te lees/interpreteer ogv oortuiging dat Bybel helder (claritas) en deursigtig (perspecuitas)is
  • Maak prediking sentrale fokus in erediens ipv sakramente: praedicatio verbum Dei est verbum Dei /  coram Dei ex auditu Verbi
  • Maar: Behou relatiwiteit van die Bybel as gedeeltelike, maar genoegsame bekendmaking van God (“alg – besondere openbaring” – kyk NGB 2!)
  • Waak teen gevaar van “papierpous” (Luther)   en nuwe skolastiek (Geref ortodoksie en elemente van neo-Calvinisme)

Lees verder deur hier die PowerPoint af te laai of

om hier deur die Skyfies te werk.