{ARGIEF}

Swartberg Indaba vind 18-19 Augustus plaas in Oudtshoorn.

Die Indaba word aangebied deur die NG en VG Ringe van Oudtshoorn in samelewing met Communitas

Die Indaba is vir alle gemeenteleiers.

Let daarop dat die program ook die Vrouebediening in sluit so vroue is ook baie welkom

Die volledige program is hier beskikbaar

Swartberg Indaba program Power Point

Swartberg program Word Formaat

Inskrywingsvorms kan hier afgelaai word