{ARGIEF}

Ek sit in die vergadering van die Algemene Sinode se moderamen in Jhb. Daar word oor baie dinge gepraat, maar daar broei `n stil opgewondenheid in my. Daar is n radikale nuwe fokus op Jesus Christus en die betekenis wat die kerk se belydenis aangaande Christus vir die NGK kan en moet beteken. Die kerk is altyd die kerk van Christus. By die punt kom die kerk nie verby nie.
Sommer net ‘n los gedagte. Daar is mense wat se dat die huwlik nie meer werk nie omdat daar so baie individuele huwelike is wat nie werk nie. Wel dit is om te se dat ons met alle wiele moet wegdoen omdat daar pap wiele is…