{ARGIEF}

Wanneer dit soms lyk of leiers dinge doen wat groot moed verg, beteken dit nie dat hulle nie ook soms bang en onseker is nie. Meestal is dit maar net dat hulle sin vir verantwoordelikheid, hul sin vir reg en geregtigheid, hulle innerlike vrede en vertroue op God, so `n klein bietjie groter is as hulle vrees.