{ARGIEF}

Anton Rupert het my die een help formuleer. Hoekom is dit dan so dat so baie Afrika-ners so sukkel om met hulle mede Afrikane oor die weg te kom. Ek weet daar is mense wat gereed sal staan om sommer baie redes te gee, maar onthou tog wat ons onsself noem. As ons nie daarvoor kans sien nie, moet die Afrika-ner nie maar sy naam verander nie? `n Ware Afrika-ner kan tog nie met n ewige renons in sy mede- Afrikane leef nie. Dit maak net nie sin nie