{ARGIEF}

Die gebrek aan respek teenoor ander is dikwels die resultaat van `n te groot ego, die onvermoë om kennis te neem van wat werklik om jou aangaan en `n onvermoë om te besef hoe min jy eintlik self weet.
Die hunkering na mag is `n sterker dwelm as wat alkohol ooit kan wees… Dit vernietig in elk geval meer mense se lewens