{ARGIEF}

`n Ou oom wat ek reeds jare ken kom vandag by my en sê: “Laat ek jou iets oor die ouderdom vertel. Elke mens is so oud soos al die onvervulde drome wat jy met jou saamdra en so jonk soos daardie drome wat jy steeds koester en najaag! Dit gaan bepaal hoe oud jy is.” Laat ons dit almal onthou.