{ARGIEF}

Sekere gebeure het die vermoë om diep letsels op die psige van `n volk te laat. Ek het geen twyfel dat die gebeure 70 jaar gelede toe die Amerikaners twee kernbomme op Japan laat val het in die kategorie tel nie.
En nou dreig `n kernramp in Japan. Hoe groot die werklike gevaar is weet ons nie, maar wat ek wel weet is dat dit vir die ontredderde Japanese baie baie sleg moet wees. Hulle is letterlik en figuurlik geskud.
Kom ons bid vir hulle….