{ARGIEF}

Lewe is en bly `n gawe van God. Ons kan dit nie skep nie, maar wel voed, koester en beskerm. Ons kan egter ook so leef dat dit lewenskwaliteit bedreig en in gedrang bring. Dit geld vir ons fisiese lewens en die lewe in die kerk. Wat gaan ek en jy doen om dit vandag te voed?