{ARGIEF}

In hierdie reeksie van drie artikels word in kort enkele van die bevindinge van ‘n uitgebreide stuk navorsing wat by BUVTON gedoen is oor die amp van die predikant saamgevat. In die eerste artikel in die reeks word die probleem vanuit ons hedendaagse konteks beskryf en enkele voorlopige rigtingwysers vanuit die Bybel aangestip. In ‘n tweede artikel oor hierdie onderwerp sal gewys word op dit wat die Gereformeerde tradisie as die kern van die amp van die predikant (ge)sien (het), asook nuwe beklemtonings oor hierdie onderwerp in die teologie vandag. In deel 3 sal Coenie Burger ‘n nuwe verstaan van hierdie saak rondom die tradisionele drie-ampteleer (koning, priester en profeet) aanbied.

Laai volledige artikel hier af.