{ARGIEF}

In deel 1 van hierdie reeks oor die amp van die predikant is die huidige konteks verken en enkele Bybelse rigtingwysers op die tafel geplaas. Vervolgens word hierdie gedagtes verder geneem en eerstens gekyk na hoe die amp van die predikant gesien is in die Gereformeerde tradisie, en tweedens na enkele nuwere ontwikkelings rondom predikantwees en predikantswerk. Laai die volledige artikel hier af.