{ARGIEF}

Byna oral waar ek kom in gemeentes is leiers bekommerd oor lidmate wat nie meer betrokke wil raak nie.  By ‘n onlangse meningsopname onder predikante tov bedieningsuitdagings is die saak weer bo aan die lys- Hoe kry ek lidmate betrokke by die gemeente? As ons mooi dink is hier ‘n wonderlike uitdaging vir ons- ‘n geleentheid wat ons nie moet mis nie.

Laai volledige artikel hier af.