{ARGIEF}

‘n Mens loop altyd die gevaar om ander te verveel as jy oor identiteit wil praat;  om ‘n tweede artikel daaroor te skryf, behels ‘n nog groter risiko.  Aan die ander kant sal gemeentes seker nog lank praat en debatteer oor hulle identiteit.  Soos ek in die eerste artikel gesê het, kan ons In hierdie tyd van verandering nie anders as om ook daaroor te praat nie.   Die vraag is net hoe ons daaroor praat – of eintlik met wie ons daaroor praat.

·               Ek gaan eers ‘n bietjie die draak steek, die tong stewig in die kies, met mense wat dink jy kan jou identiteit verstaan deur te praat net met mense wat jou identiteit deel.

·               Dan gaan ek verduidelik waarom dit myns insiens noodsaaklik is om ‘n dialogiese benadering tot identiteit te ontwikkel.

·               Laastens gaan ek kortliks praktiese wenke gee oor hoe gemeentes hierdie benadering in hulle gesprekke oor identiteit kan gebruik.

Laai volledige artikel hier af.