{ARGIEF}

Die Algemene Sinode verlede jaar is afgesluit (2004) met ‘n verklaring waarin die sinode hom verbind aan ‘n roeping.  Sedertdien het dit geblyk dat daar in die strukture van die kerk baie gepraat word oor wat dit beteken om ROEPINGSGEDREWE te wees, en hoe kommissies, ringe en gemeentes in lyn hiermee kan kom.

 

In prosesse met gemeentes beskou ek hierdie as een van die belangrikste uitdagings.  Dit is egter nie die maklikste proses nie.  Ek deel so ‘n paar dinge wat ek geleer het oor wat gemeentes help om van wat ek graag sal wil noem ‘n instandhoudings fokus waar alles eintlik draai om die oorlewing van die gemeente te draai na ‘n roepingsgedrewe fokus.

Laai volledige artikel hier af.