{ARGIEF}

Ons is al byna moeg om te hoor hoe dinge besig is om ons te verander.  Dit is (on)gelukkig die waarheid.  Hoewel ek weet hoe kompleks dit vir gemeentes is om te reageer op die veranderings in hulle konteks, is ek  een van die mense wat dink dat verandering iets is wat ons moet omhels.  Ek se dit nie net as optimis nie maar vir my is dit ‘n Bybelse/teologiese waarheid dat ons nie lotgevalle is van die veranderinge om ons nie, maar dat God in die sosiale veranderinge aan ons geleenthede skep om instrumente te wees vir Sy Koninkryk.

Laai die volledige artikel hier af.