{ARGIEF}

In gemeenteprosesse is daar ‘n belangrike vraag wat onontbeerlik is in die proses.  Dit is die vraag na wat ons taak of  roeping is.  In die  korporatiewe wêreld word die vraag verstaan as ‘n uitklaring van ons kernbesigheid?  Ons kernbesigheid is die uitkoms(te) waarop die hele sisteem gefokus is. In kort wat glo die mense in die sisteem moet die organisasie bereik.  Hoewel dit klink na ‘n maklike vraag om te antwoord, is dit nie so maklik in die praktyk nie.  Daar is egter konsensus dat prosesse eintlik gedoem is as daar nie baie goeie aandag aan die vraag gegee word nie.  Wel indien die korporatiewe wêreld die vraag belangrik vind, is dit myns insiens nog belangriker dat gemeentes hieroor helderheid kry.

Laai die volledige artikel hier af.